Kerssangdiens 2026
Jy word met vreugde uitgenooi na die Kerssangdiens
- 6 Desember 10 uur.
Kom vier saam met ons die geboorte van Jesus Christus
en beleef die vreugde van Kersfees deur sang, musiek en aanbidding.
Na die diens kuier en eet ons saam.
Spyskaart:
• Skaapboud
• Groente
• Broodjies en slaai
• Malvapoeding en vla
Koste: Volwassenes (11 jaar en ouer): £15
Kinders (5-10 jaar): £7
Bring asseblief jou eie drinkgoed en eetgerei.
Ons sien uit daarna om hierdie besondere geleentheid saam met jou te vier!
Bespreek jou plek dadelik hier
RSVP voor 30 November.